Witspikkel-konynvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Witspikkel-konynvis
Uit Grandidier, 1885
Bewaringstatus

Nie geëvalueer (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Siganidae
Genus: Siganus
Spesie: S. sutor
Binomiale naam
Siganus sutor
Valenciennes, 1835

Die Witspikkel-konynvis (Siganus sutor) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai. Spesies is al opgemerk by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Bluespotted rabbitfish.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se kop en lyf is silwer grys en oortrek met klein ligblou kolletjies. In die nag lyk die kolletjies wit. Aan die bokant van die kop en die dorsale vin is die vis geel (party van die visse is goud tot donkerbruin) van kleur. Die vis word tot 50 cm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]