Witsteenbras

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Witsteenbras
Lithognathus lithognathus.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. lithognathus
Binomiale naam
Lithognathus lithognathus
(Cuvier, 1829)

Die Witsteenbras (Lithognathus lithognathus) is 'n vis wat endemies is aan Suider-Afrika en van Angola tot by die Tugelarivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as die White steenbras.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis se kop en lyf is silwer met sewe vertikale donker strepe oor die lyf. Die vis word ongeveer 1,5 m lank en 30 kg swaar.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis verkies vlak water oor sand en naby riwwe in water wat 1 – 25 m diep is. Die volwasse visse van die Wes-Kaap migreer na die Oos-Kaap gedurende Junie tot Augustus om daar kuit te skiet en in die somer keer hulle terug. Dit is 'n gesogte eet- en hengelvis, maar die populasie is egter onder bedreiging.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]