Witstompneus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Witstompneus
Bewaringstatus

Status iucn3.1 VU af.svg
Kwesbaar (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Rhabdosargus
Spesie: R. globiceps
Binomiale naam
Rhabdosargus globiceps
(Valenciennes, 1830)

Die Witstompneus (Rhabdosargus globiceps) is 'n endemiese vis wat aan die Suider-Afrikaanse kus voorkom, vanaf Angola tot by die Qorarivier net suid van Port St Johns. In Engels staan die vis bekend as die White stumpnose.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vis is silwer van kleur met 5 -7 dowwe horisontale strepe oor die lyf. Die vis word tot 50 cm lank en weeg dan 2.8 kg. Dit is 'n smaaklike eetvis.

Habitat[wysig | wysig bron]

Hulle kom voor in seewater met rotsgebiede en sanderige bodems, vanaf die strand tot by 'n diepte van 120 m. Die vis kan nie van geslag verander nie. Hulle skiet kuit gedurende die lente en somer naby die kus.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]