Wollerige baakhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wollerige baakhout
Greyia radlkoferi 6.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. radlkoferi
Binomiale naam
Greyia radlkoferi

Die Wollerige baakhout (Greyia radlkoferi) is 'n boom wat voorkom aan woudrande, in klowe en langs stroomoewers in die Lebomboberge en die noordelike Drakensberge. Dit is inheems aan Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Die onderkant van die blaar is met digte hare bedek wat dit kenmerkend geelwit van kleur maak.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2020.