Wollerige broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wollerige broodboom
Nasionale nommer: 14.1
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. heenanii
Binomiale naam
Encephalartos heenanii
R.A. Dyer

Die Wollerige broodboom (Encephalartos heenanii) is 'n spesie van die genus Encephalartos en kom voor in die suid-ooste van Mpumalanga en die noorde van Eswatini. Die boom is eenslagtig, manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 14.1.[1] In Engels staan die broodboom as die Woolly cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]