Woodmead, Gauteng

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Woodmead
Ligging van Woodmead op 'n kaart (Gauteng)
Woodmead
Woodmead
 Woodmead se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°2′46″S 28°3′58″O / 26.04611°S 28.06611°O / -26.04611; 28.06611Koördinate: 26°2′46″S 28°3′58″O / 26.04611°S 28.06611°O / -26.04611; 28.06611
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Voorstad 6,50 km²  (2,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 4 225
 - Digtheid 650/km² (1 683,5/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Swart 28.3%
 • Kleurling 1.7%
 • Indiër/Asiër 7.8%
 • Blank 60.5%
 • Ander 1.7%
Taal (2011)[1]
 • Engels 69.3%
 • Afrikaans 7.6%
 • Zoeloe 5.6%
 • Noord-Sotho 2.7%
 • Ander 14.7%

Woodmead is 'n kommersiële voorstad in die noordelike deel van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Vier hoofweë ontmoet hier, naamlik die N1 westelike verbypad, N1 Ben Schoeman, N3 oostelike verbypad en die M1 (Johannesburg). Verskeie groot besighede is in Woodmead gesetel, insluitend 3M, Accenture, en SAP.

Besighede en besienswaardighede[wysig | wysig bron]

  • Bekende 18-putjie gholfbaan wat in 1968 geopen is en waar groot toernooie gespeel word.[2]
  • Keg & Vine restaurant met 'n kroegtema is tussen "Makro" en die "ProShop" geleë.
  • Woodmead Retail Park, 'n groot winkelsentrum.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Subplek Woodmead”. Sensus 2011.
  2. Déjà vu in Woodmead, Beeld, 21 Februarie 2010.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


Flag of Johannesburg.svg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.