Wynand Strydom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wynand Strydom
GeboortenaamWynand Wilhelm Strydom
Geboorte24 November 1975 (1975-11-24) (44 jaar oud)
Pretoria, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger
Instrument(e)Stem
Webwerfwynandstrydom.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Wynand Strydom (gebore Wynand Wilhelm Strydom op 24 November 1975 in Pretoria) is 'n Afrikaanse sanger met 'n diep basstem. Hy matrikuleer in 1993 van die Hoërskool Oos-Moot. Van sy treffers sluit in Katrina en Sally Williams Nougat.[1]

Strydom is op 4 April 2010 met sy verloofde en medesanger Chereé in die eg verbind.[2]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Wynand & Chereé (3 CD stel)
  • Vasgevang In My, 2008 MAROELA
  • Dit is ons lewe, saam met Chereé, 2007 LEO MUSIEK/FANTASIA
  • Pyltjies innie sand CD/boek, saam met Francis Grobler, 2007 GRIFFEL MEDIA
  • Pamperlang, 2006 MAROELA
  • Koos wie?, MAROELA
  • Anders & Hoekom 2CD, MAROELA
  • Anders, 2003 MARGO BOOKS

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. musicians.co.za, besoek op 30 Maart 2010.
  2. 'n Liefde soos in drome, jouwêreld e-tydskrif, Februarie 2010, Jaargang 2 Uitgawe 7.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]