Wynbergtolbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wynbergtolbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. grandiflorum
Binomiale naam
Leucadendron grandiflorum
(Salisb.) R.Br.

Die Wynbergtolbos (Leucadendron grandiflorum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant het uitgesterf en was inheems aan die Wes-Kaap waar dit in die Kaapse Skiereiland voorgekom het by Wynberg. Dit is die laaste keer gesien in 1806 en slegs 'n skets van die plant bestaan nog.

In Engels staan dit as die Wynberg conebush bekend.

Bronne[wysig | wysig bron]