Yo Grapes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Yo Grapes
GeboortenaamCraig Durrant[1]
OorsprongJohannesburg, Gauteng (Suid-Afrika)
Genre(s)Elektropop[2]
Instrument(e)Kitaar, stem, skootrekenaar[2]
Aktiewe jareSedert 2010
EtiketteOnafhanklik
AssosiasiesDesmond & The Tutus
Portal.svg Musiekportaal

Yo Grapes is die solo-elektropopmusiekprojek van Desmond & the Tutus-lid Craig Durrant en is gebaseer in Johannesburg, Gauteng (Suid-Afrika). Yo Grapes maak musiek met sy stem en kitaar, met begeleidende elektroritmes wat op sy skootrekenaar gespeel word.[2]

Yo Grapes het nog geen plate uitgereik nie, maar het sy versamelde snitte gratis op die internet beskikbaar gestel.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]