Zhang Li

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie is 'n Chinese naam, die van is Zhang.

Zhang Li (Chinees: 张立; Pinyin: Zhāng Lì; gebore 1951 [1]) is 'n voormalige damestafeltennisspeler uit China. Tussen 1973 en 1979 het sy verskeie medaljes in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste in die Asiatiese Tafeltenniskampioenskap en in die Wêreld Tafeltenniskampioenskap gewen. [2]

Na aftrede uit kompetisie het Zhang en haar man, Li Zhenshi, na die Verenigde State getrek, waar hulle die “World Champions Table Tennis Academy” in San Jose, Kalifornië bestuur. [3]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Zhang Li" (in Chinees). Dahe Daily. 12 Junie 2011. Besoek op 8 Augustus 2012. 
  2. http://www.ittf.com/ittf_stats/All_events3.asp?ID=8050
  3. http://www.butterflyonline.com/WCTTA/coaches.html