Zhou Weihui

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zhou Weihui
Zhou Weihui in 2005
Zhou Weihui in 2005

Gebore 1973
Ningbo, naby Shanghai, Volksrepubliek China
Nasionaliteit Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Beroep Skrywer

Zhou WeihuiChinees: 周卫慧, pinyin Zhōu Wèi Hùi; Ningbo, 1973) is 'n Chinese skrywer. Sy het aan die Universiteit van Fudan studeer en woon in Sjanghai en New York Stad. Haar eerste roman, Shanghai Baby (上海宝贝) is in China verban, maar is desondanks 'n topverkoper op die swartmark. Haar roman, Marrying Buddha (我的禅) (2005) is gesensor, aangepas en onder 'n ander titel in China gepubliseer.

Werke[wysig | wysig bron]