Zita Johann

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zita Johann
Geboortenaam Elisabeth Johann
Geboorte (1904-07-14)14 Julie 1904
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 17 September 1993 (op 89)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zita Johann (14 Julie 1904 – 17 September 1993) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Struggle (1931), Tiger Shark (1932), The Mummy (1932), en The Sin of Nora Moran (1933).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1931: The Struggle
  • 1932: Tiger Shark
  • 1932: The Mummy
  • 1933: The Sin of Nora Moran
  • 1933: Luxury Liner
  • 1933: The Man Who Dared
  • 1934: Grand Canary

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]