Zubaida Tharwat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Zubaida Tharwat
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zubaida Ahmed Tharwat
Geboorte 15 Junie 1940 (1940-06-15) (79 jaar oud)
Alexandrië, Egipte
Nasionaliteit Vlag van Egipte Egipte
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1956–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zubaida Tharwat (Arabies: زبيدة ثروت, [zebeːda sarwat]; (15 Junie 1940 - 13 Desember 2016) gebore in Alexandrië, Egipte[1] was 'n Egiptiese aktrise.

Lewensloop[wysig | wysig bron]

Tharwat het haar loopbaan op die ouderdom van 16 jaar begin. Sy het bekend geword nadat sy 'n skoonheidswedstryd gewen het. In haar eerste film het sy naas Abdel Halim Hafez gewerk. Tharwat het haar loopbaan tot 1987 voortgesit. Tydens haar loopbaan het sy naas ander bekende Egiptiese akteurs en aktrises soos Soad Hosny en Omar Sharif gewerk.

Die jong Tharwat word dikwels met Jennifer Lawrence vergelyk.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (ar) "Snapshot of Arab cinema: Zubaida Tharwat". Al Jazeera. 29 Junie 2004. Besoek op 27 Maart 2016. 
  2. (en) "Is Jennifer Lawrence's Doppelganger An Egyptian Actress? The Internet Seems To Think So". The Huffington Post. 24 Januarie 2014. Besoek op 27 Maart 2016. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]