Zulu-lukwart

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Zulu-lukwart
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. latifolius
Binomiale naam
Oxyanthus latifolius
Sond., 1865

Die Zulu-lukwart (Oxyanthus latifolius) is 'n klein tot middelgroot boom wat voorkom in sandwoud vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot by Beira in Mosambiek. Die boom het lang, buisvormige blomme en asimmetriese, donkergroen blare.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]