F-86 Sabre

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
North American F-86 Sabre
North American F86-01.JPG
'n F-86 Sabre in vlug.
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger North American Aviation
Nooiensvlug 1 Oktober 1947
Status Afgetree
Hoofgebruikers Amerikaanse Lugmag (histories)
Spaanse Lugmag
Japan Air Self-Defense Force
Republiek van Korea Lugmag
Aantal gebou 9 860
Eenheidskoste VS$ 219 457
Ontwikkel van North American FJ-1 Fury

Die North American F-86 Sabre (soms genoem die Sabrejet) was 'n transsoniese vegvliegtuig. Die Sabre is deur North American Aviation vervaardig, en is bekend as die eerste geveegde vlerk-vegter uit die stal van die Verenigde State. Sy vlerkuitleg was soortgelyk aan die Sowjet MiG-15 s'n, en was die enigste straalvegter wat die MiGs kon aanvat in hoë-spoed lugskermutselings ("dogfights") oor die lugruim van Korea. Hy was beskou as een van die beste en belangrikste vegvliegtuie in die Koreaanse Oorlog, maar ook hoog aangeskrewe in vergelyking met vegters van ander tydperke. Hoewel dit ontwikkel is in die laat 1940's en reeds verouderd was teen die einde van die 1950's, is die Sabre as uiters veelsydig en aanpasbaar bewys. Dit het voortgegaan om as 'n front-linie vegter te dien in talle lande se lugmagte, tot die laaste aktiewe operasionele eksemplare in 1994 deur die Boliviaanse Lugmag uit diens gestel is.

Eksterne skakels[wysig]


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.