Fluminense Football Club

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fluminense FC
Volle naam Fluminense Football Club
Stigting 21 Julie 1902
Tuisveld Estádio Olímpico João Havelange,
Rio de Janeiro
Kapasiteit 47 000
Voorsitter Vlag van Brasilië Peter Siemsen
Afrigter Vlag van Brasilië Abel Braga
Liga Brasiliaanse Serie A
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure


Die Fluminense Football Club is 'n Brasiliaanse sokkerklub in die stad Rio de Janeiro.

Fluminense beteken "van die rivier". Die klub is op 21 Julie 1902 as 'n sokkerklub gestig. Vandag is hulle 'n sambreelorganisasie vir verskeie spanne in meer as 16 verskillende sportsoorte. Hulle bly egter meeste bekend vir hulle sokker. Die artikel behandel daarom slegs hulle sokkerafdeling.

Die klub het sterk mededinging met stadsgenoot Flamengo. Hierdie wedstryd is die strafste derby van Brasilië en staan wêreldwyd bekend as Fla-Flu.

Erelys[wysig]

  • Kampioen Brasilië (4)
1970, 1984, 2010, 2012
  • Copa do Brasil (1)
2007
(naaswenner (2): 1992, 2005)
  • Copa Libertadores
(naaswenner (1): 2008)
  • Wêreldbeker vir Klubs (1)
1952

Bekende sokkerspelers[wysig]