Kolloïede

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Kolloïed is 'n stof in waarin mikroskopies klein onoplosbare deeltjies versprei is regdeur 'n ander stof.

Om te onderskei:

  • Kolloïede: Bevat mikroskopies klein onoplosbare deeltjies wat nie met tyd sal uitsak nie.
  • Suspensie: Bevat onoplosbare deeltjies (groter as 1 mikron) wat wel met tyd sal uitsak.
  • Oplossing: Bevat geen vastestofdeeltjie nie. Die opgeloste stof het opgelos in die oplosmiddel en is daarom ook 'n vloeistof.

Kyk[wysig]