Krateros van Makedonië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Krateros
Koning van Makedonië
Tydperk 399 v.C.
Grieks Κρατεύας
Huis Argeïese Dinastie
Voorganger Archelaos I
Opvolger Orestes
Vrou onbekend
Vader onbekend
Moeder onbekend
Geloof Griekse mitologie

Krateros of Krateuas (Grieks: Κρατεύας), uit die Argeïese Dinastie, was in 399 v.C. vier dae lank koning van Masedonië. Hy was die minnaar van Archelaos I, vir wie hy vermoedelik vermoor het sodat hy self kon koning word.[1] Volgens ’n ander weergawe het Krateros sy voorganger doodgemaak omdat dié sy dogter aan hom belowe het, maar haar toe later aan iemand anders gegee het.[2] Volgens ’n derde weergawe het hy Archelaos per ongeluk tydens ’n jagtog doodgemaak.[3]

Verwysings[wysig]

  1. Ps.-Plato, Alcibiades II, 141d; Aristotle, Politics, V, 10 (1311b).
  2. Aelian, Varia historia, VIII, 9.
  3. Diodorus Siculus, Library, XIV, 37, 6.