Sjabloon:Begin datum en ouderdom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek


Documentation icon Sjabloondokumentasie[sien] [wysig] [geskiedenis] [wis kasinligting]

Gebruik[wysig]

Sintaksis[wysig]

Volle sintaksis
{{Begin datum en ouderdom|jjjj|mm|dd|df=yes|br=yes}}
Algemene gebruik
{{Begin datum en ouderdom|jjjj|mm|dd}} om die resultaat in die formaat Maart 4, 2010; 4 maande gelede te vertoon
{{Begin datum en ouderdom|jjjj|mm|dd|df=yes}} om die resultaat in die formaat 4 Maart 2010; 4 maande gelede te vertoon
Beskrywing van parameters
Parameter Beskrywing
jjjj Vier syfers om die jaar aan te dui. Die jaar moet altyd in ’n 4-syferformaat wees.
mm ’n Getal tussen 1 en 12 wat die maand aandui. ’n Nul voor ’n syfer word geïgnoreer.
dd ’n Getal tussen 1 en 31om die dag van die maand aan te dui. ’n Nul voor ’n syfer word geïgnoreer.
df= Die opsionele parameter df kan op yes of enigiets anders as yes gestel word. Wanneer dit op yes gestel word, sal die datum in DMJ-formaat vertoon: 4 Maart 2010. Wanneer dit op iets anders as yes gestel is of wanneer hierdie parameter nie ingesluit is nie, vertoon die datum in MD, J-formaat: Maart 4, 2010.
br= Die opsionele parameter br kan op yes of enigiets anders as yes gestel word. Wanneer dit op yes gestel word, word ’n lynbreuk tussen die datum en die ouderdom ingevoeg word. Wanneer dit op iets anders as yes gestel is of wanneer hierdie parameter nie ingesluit is nie, sal ’n breukspasie tussen die datum en ouderdom ingevoeg word. In ieder geval skei ’n kommapunt die datum en ouderdom reg voor die lynbreuk of spasie.

Voorbeelde[wysig]

Sintaksis Resultaat
Volle datum (jaar, maand, dag)
{{Begin datum en ouderdom|2010|01|02}} Januarie 2, 2010; 4 jaar gelede (2010-01-02)
{{Begin datum en ouderdom|2008|08|09}} Augustus 9, 2008; 5 jaar gelede (2008-08-09)
{{Begin datum en ouderdom|2003|07|05}} Julie 5, 2003; 10 jaar gelede (2003-07-05)
{{Begin datum en ouderdom|2010|1|2|df=yes}} 2 Januarie 2010; 4 jaar gelede (2010-01-02)
{{Begin datum en ouderdom|2008|8|9|df=yes}} 9 Augustus 2008; 5 jaar gelede (2008-08-09)
{{Begin datum en ouderdom|2003|7|5|df=yes}} 5 Julie 2003; 10 jaar gelede (2003-07-05)
{{Begin datum en ouderdom|2009|9|9|br=yes}} September 9, 2009;
4 jaar gelede
 (2009-09-09)
Vandag:
{{Begin datum en ouderdom|2014|4|19}}
April 19, 2014; 0 dae gelede (2014-04-19)
Gister:
{{Begin datum en ouderdom|2014|4|18}}
April 18, 2014; 1 dag gelede (2014-04-18)
Jaar en maand
{{Begin datum en ouderdom|2002|03|df=yes}} Maart 2002; 12 jaar gelede (2002-03)
{{Begin datum en ouderdom|2002|04|df=yes}} April 2002; 12 jaar gelede (2002-04)
Slegs jaar
{{Begin datum en ouderdom|2002}} 2002; 12 jaar gelede (2002)

Gebruik in mikroformate[wysig]

Sjabloon:UF-hcal-part

Sien ook[wysig]