Sjangqiu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sjangqiu
商丘 (Shāngqiū)
商丘市 (Shāngqiū Shì)
Ligging van Sjangqiu op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Sjangqiu
Sjangqiu
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 34°25′00″N 115°39′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Henan
Oppervlak
 - Stad 10 704 km²  (4 133 vk m)
Hoogte 50 m (165 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 7 362 472
 - Digtheid 690/km² (1 800/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 476000
Skakelkode(s) 370
Webwerf: shangqiu.gov.cn

Sjangqiu (Sjinees: 商丘, Shāngqiū), amptelik Shāngqiū Shì (商丘市) is 'n stad in die Sjinese provinsie Henan met 'n bevolking van 7 362 472 in 2010. Die stad het 'n lang geskiedenis en het as die eerste hoofstad van die Sjang-dinastie gedien.