Staatshoofde van Mali

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Lys van Staatshoofde van Mali


Affiliasie:-
ADM = "Adema" Alliance pour la Démocratie en Mali-Parti Pan-Africain pour la Liberté, la Solidarité et la Justice (Alliansie vir Demokrasie in Mali-Pan-Afrika Party vir Vryheid, Solidaritiet en Geregtigheid) -sentristies
CCD = Koalisie vir Verandering en Demokrasie
PARENA = Party vir Nasionale Vernuwing
Mil = Militêr
UDPM = Union Démocratique des Pepul Maliens (Demokratiese Unie van die Malinese Mense)
US-RDA = Union Soudanais/Rassemblement Démocratique Africain (Soedannese Unie/Afrika Demokratiese Rally)
n-p = onverbonde

(Skuinsgedrukte datum dui de facto voortsetting van ampsbekleding aan)

Termyn Ampsbekleër Affiliasie Opmerkings
20 Junie 1960 tot 1965 Modibo Keita, Staatshoof US/RDA
1965 tot 19 November 1968 Modibo Keita, President US/RDA
19 November 1968 tot 19 September 1969 Moussa Traoré, Voorsitter van die Militêre Nasionale Vryheidskommittee Mil
19 September 1969 tot 19 Junie 1979 Moussa Traoré, Staatshoof Mil
19 Junie 1979 tot 26 Maart 1991 Moussa Traoré, President UDPM
26 Maart 1991 tot 31 Maart 1991 Amadou Toumani Touré, Voorsitter van die Nasionale Rekonsiliasie Raad Mil 1st Termyn
31 Maart 1991 tot 8 Junie 1992 Amadou Toumani Touré, Voorsitter of the Transitional Committee for the Salvation of the People Mil 1st Term (contd.)
8 Junie 1992 tot 8 Junie 2002 Alpha Oumar Konaré, President ADM
8 Junie 2002 tot nou Amadou Toumani Touré, President CCD/n-p 2de Termyn

Kyk ook:-