Ugandiese shilling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die shilling is die geldeenheid van Uganda. Munte in sirkulasie is: 10, 50, 100, 200 en 500 shillings. Die 10- en 50-shilling munte word egter nie algemeen gebruik nie. Die papiergeld is beskikbaar in 1000, 2000, 5000, 10000, 20000 en 50000 shillings.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Ugandiese shilling (kategorie)