10 Holloway Circus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
10 Holloway Circus

10 Holloway Circus is 'n wolkekrabber wat in 2006 in Birmingham voltooi is. Die gebou het 'n hoogte van 121,5 meter en 39 verdiepings. Dit is die hoogste gebou in die stad.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
10 Holloway Circus (kategorie)