Aardmassa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die grootte van die Aarde teenoor Neptunus. Neptunus het 'n massa van 17,147 Aardes.

Aardmassa (M) is die massaeenheid wat gelyk is aan die massa van die Aarde. 1 M = 5,9722×1024 kg.[1] Die eenheid word dikwels gebruik om ander ruimteliggame se massa uit te druk.

1 M is ook gelyk aan:

Verwysings[wysig]

  1. Solar System Exploration: Earth: Facts & Figures”. Nasa. 14 Feb. 2011. URL besoek op 2011-05-05.
  2. Williams, Dr. David R. (02 November 2007). “Jupiter Fact Sheet”. NASA. URL besoek op 2009-07-16.
  3. Solar System Exploration: Saturn: Facts & Figures”. NASA. 28 Julie 2009. URL besoek op 2009-09-20.
  4. Solar System Exploration: Neptune: Facts & Figures”. Nasa. 5 Januarie 2009. URL besoek op 2009-09-20.