Agnes Monica

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Agnes Monica
Agnes at AMI 2004.jpg
Agnes Monica in 2004
Geboortenaam Agnes Monica Muljoto
Alias Agnez Mo
Geboorte 1 Julie 1986
Djakarta (Indonesië)
Beroep(e) sanger, liedjieskrywer, aktrise, danser, vervaardiger, stemkunstenaar
Genre(s) Pop, R&B, dance, soul, hip-hop
Instrument(e) Stem
Aktiewe jare 1992-hede
Uitgewer(s) Aquarius Musikindo, Entertainment Inc., The Cherry Party, Sony Music.
Webwerf agnezmo.com
Portal.svg Musiekportaal

Agnes Monica (geb. Agnes Monica Muljoto, Djakarta, 1 Julie 1986) is 'n sangerer en kunstenaar van Indonesië. Sy het haar loopbaan in die vermaakbedryf op sesjarige ouderdom begin en in die 1990's drie kinderalbums uitgereik. Sy het daarna ook 'n aanbieder van verskeie TV-kinderprogramme geword en in ’n sepie, Pernikahan Dini (2001), gespeel. Sy was in daardie stadium die hoogs betaalde tienerkunstenaar in die land.

In 2003 het Agnes haar eerste volwasse album uitgereik, waarmee sy groot sukses behaal het, en dit het haar aangespoor om die internasionale arena te betree. In 2005 het sy haar tweede volwasse album, Whaddup 'A..?!, saam met die Amerikaanse R&B-sanger Keith Martin uitgegee. Sy het ook in twee Taiwannese dramareekse gespeel.