Arezzo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Arezzo
Arezzo1.jpg
Ligging van Arezzo op 'n kaart (Italië)
Arezzo
Arezzo
Koördinate: 43°28′24″N 11°52′12″O Koördinate: 43°28′24″N 11°52′12″O
Land Vlag van Italië Italië
Streek Flag of Tuscany.svg Toskane
Provinsie Arezzo
Regering
 - Burgemeester Giuseppe Fanfani
Oppervlak
 - Stad 386,25 km²  (149,13 vk m)
Hoogte 296 m (971 vt)
Bevolking (31 Mei 2011)
 - Stad 100 447
 - Digtheid 303,11/km² (785,1/myl2)
Poskode 52100
Skakelkode(s) 0575
Webwerf: comune.arezzo.it

Arezzo is 'n stad in Italië (Toskane). Arezzo vervul 'n aantal ekonomiese en kulturele funksies op regionale vlak.

Geskiedenis en besienswaardighede[wysig]

Die stad is gestig deur die Etruskers. Arezzo het 'n gewilde toeristebestemming geword.

  • Basilica di San Francesco, basiliek met 'n belangrike frescosiklus van Piero della Francesca.
  • Piazza Grande hoofplein van die stad.
  • Katedraal van Sint Donatius (die "Duomo) uit die 13e-16e eeu
  • San Domenico, Gotiese kerk met 'n kruisbeeld van Cimabue
  • Santa Maria della Pieve, Romaanse kerk uit die 12e eeu
Piazza Grande.

Geboortes[wysig]

  • Guido van Arezzo (991-1033), komponis
  • Francesco Petrarca (1304-1374), digter en skryver
  • Michelangelo Buonarroti (1475-1564), skilder, beeldhouer, argitekt en digter wat tydens die Renaissance aktief was
  • Pietro Aretino (1492-1556), skryver
  • Giorgio Vasari (1511-1574), skilder, argitekt