Banjarmasin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Banjarmasin
Banjarmasin

Jalan Lambung Mangkurat Banjarmasin.jpg
Kaart Wapen
Kahayan River.jpg
Lambang Kota Banjarmasin.gif
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Suid-Borneo
 Stigting 1526
 Oppervlakte:  
 - Totaal 72 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 tot 10 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2004) 572.300
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.banjarmasin.go.id/
 Wikimedia Commons Banjarmasin

Banjarmasin is 'n stad wat in die provinsie Suid-Borneo (Indonesies: Kalimantan Selatan) in Indonesië geleë is. Banjarmasin is die provinsiale hoofstad.

Buurte[wysig]

Die stad het 5 buurte/administratiewe distrikte:

  1. Banjarmasin Barat: 13,37 km²
  2. Banjarmasin Selatan: 20,18 km²
  3. Banjarmasin Tengah: 11,66 km²
  4. Banjarmasin Timur: 11,54 km²
  5. Banjarmasin Utara: 15,25 km²