Barcelona

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Barcelona
Barcelona collage.JPG

Kaart Wapen
Escudo de Barcelona.svg
Vlag
Flag of Barcelona.svg
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Administratiewe gewes Flag of Catalonia.svg Katalonië
 Provinsie Flag of Barcelona province(official).svg Barcelona
 Koördinate 41°23′N 02°10′O
 Gestig op 3de eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 101,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 9 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 1 615 448
 - Bevolkingsdigtheid 15 931,44 vk/km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Xavier Trias
 Amptelike webwerf www.barcelona.cat

Barcelona is die tweede grootste stad in Spanje en is ook die hoofstad en grootste stad van Katalonië. Barcelona is die elfde grootste stad in die Europese Unie asook die tweede grootste stedelike nedersetting ná Hamburg wat nie as hoofstad van 'n lidstaat fungeer nie. Barcelona was die gasheerstad vir die Olimpiese Somerspele en die Paralimpiese Somerspele in 1992. Die stad is veral bekend vir die FC Barcelona.

Geografie[wysig]

Barcelona is geleë in die noord-ooste van Spanje, aan die kus van die Middellandse See en is die grootste stad, wat aan die Middellandse See geleë is.

Weergegewens vir Barcelona Lughawe, Katalonië, Spanje
Maand Jan Feb Mar Apr Mei Jun Jul Aug Sep Okt Nov Des Jaar
gemiddelde maksimum (°C) 13,4 14,36 15,9 17,6 20,5 24,2 27,5 28 25,5 21,5 17 14,3 20
gemiddelde temperatuur (°C) 8,9 9,9 11,3 13,0 16,2 19,9 23 23,6 21,1 17 12,5 10,0 15,5
gemiddelde minimum (°C) 4,4 5,3 6,7 8,5 12 15,7 18,6 19,3 16,7 12,6 8,1 5,7 11,1
neerslag (mm) 41 29 42 49 59 42 20 61 85 91 58 51 640
bron: Agencia Estatal de Meteorología[1]

Verwysings[wysig]

  1. Valores climatológicos normales Barcelona Aeropuerto www.AEMET.es