Batna

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Batna
باتنة
Théâtre de Batna.jpg
Ligging van Batna op 'n kaart (Algerië)
Batna
Batna
Koördinate: 35°33′N 6°10′O
Land Vlag van Algerië Algerië
Provinsie Batna
Hoogte 1 048 m (3 438 vt)
Bevolking (1998)
 - Stad 247 520

Batna (Arabies: باتنة) is 'n stad in noordoostelike Algerië en hoofstad van die Batna-provinsie. Met sowat 247 duisend inwoners (1998) is dit die vyfde grootste stad in die land.