Batoemi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Batumi)
Spring na: navigasie, soek

Batoemi
ბათუმი
Theater and Radisson Hotel in Batumi, Georgia (Europe).jpg

Kaart Vlag
Adjara map.png
Flag of Batumi.svg
Wapen
Batumi COA.JPG
 Land Vlag van Georgië (land) Georgië
 Lande Flag of Adjara.svg Adzjarië
 Koördinate 41°38′19″N 41°38′14″O
 Gestig op 1de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 19 vk km
 Hoogte bo seevlak 2-3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 121 525
 - Bevolkingsdigtheid 6 396/vk km
 Tydsone UTC +3
 - Somertyd UTC +4
 Burgemeester Robert Chkhaidze
 Amptelike webwerf www.batumi.ge
Batoemi 1881

Batoemi (Georgies: ბათუმი) is die hoofstad en grootste stad van die outonome gebied Adzjarië in Georgië. Die stad het 'n oppervlakte van 19 km² en het 121 525 inwoners in 2010 gehad.