Bergstraße

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Bergstraße roete

Die Bergstraße ("Bergstraat") verwys na 'n bergagtige gebied in Hesse, Duitsland, tussen Darmstadt in die noorde en Wiesloch in die suide. Die Bergstraße vorm die westelike grens van die Odenwald bergreeks. Die naam "Bergstraße" verwys ook na die distrik Kreis Bergstraße en die Badische Bergstraße in die wyngebied van Baden-Württemberg.

Roete[wysig]

Die Bergstraße volg die B3 munisipale pad (Duits: Bundestraße). Net suid van die aanvangspunt by Darmstadt, verdeel die Bergstraße roete in twee by Eberstadt. Aan die westekant is die "nuwe Bergstraße" en aan die oostekant is die "ou Bergstraße". Die twee roetes ontmoet weer by Zwingenberg

Dorpe en stede in die Bergstraße[wysig]

Dorpe en stede wat deel vorm van die Bergstraße
Mathildenhohe.jpg
Darmstadt
Auerbach bach.jpg
Auerbach
Heppenheim Marktplatz Starkenburg.jpg
Heppenheim
Zwingenberg bergkirche.jpg
Zwingenberg
Wambolter Hof.jpg
Bensheim
Burg Windeck (Weinheim).jpg
Weinheim
HD altebruecke schloss vom neckar.jpg
Heidelberg
Wiesloch Altstadt 20070327.jpg
Wiesloch

Van noord na suid, word die volgende stede en dorpe in die Bergstraße ingesluit.

Verwysings[wysig]

  • Hierdie artikel, of gedeeltes daarvan, is uit die volgende Wikipedia-artikel vertaal: Bergstraße