Bhopal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bhopal
भोपाल
Taj Mahal, Bhopal.JPG
Ligging van Bhopal op 'n kaart (Indië)
Bhopal
Bhopal
Ligging in Indië
Koördinate: 23°15′00″N 77°25′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Deelstaat Madja Pradesj
Distrik Bhopal
Regering
 - Tipe Bhopal Munisipale Korporasie
 - Burgemeester Krishna Gaur (BJP)
 - Munisipale Kommissaris Rajnish Shrivastava
Oppervlak
 - Stad 697,24 km²  (269,21 vk m)
Hoogte 427 m (1 401 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 795 648
 - Digtheid 2 575/km² (6 670/vk m)
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 462001 tot 462050
Skakelkode(s) 91755
Webwerf: bhopalmunicipal.com

Bhopal (Hindi: भोपाल, Bhopāl; [bʱoːpaːl]) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Madja Pradesj met 'n bevolking van 1 818 872 in 2011. Die stad is 'n belangrike Industriestad, vervoer- en kultuursentrum. Bhopal staan veral bekend vir die Bhopal-ramp op 3 Desember 1984, wat dikwels aangehaal word as die wêreld se ergste nywerheidsramp ooit.