Boekhoustelsel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Boekhoustelsel is 'n stel maatreëls waarvolgens 'n geskiedenis van transaksies opgeteken word. Alhoewel daar nog gebruike is vir 'n enkelinskrywing-boekhoustelsel om boekhoukundige transaksies te dokumenteer, is die hedendaagse standaard 'n dubbelinskrywingstelsel