Bruchsal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Bruchsal
Schloss Bruchsal mit Spiegelbild.JPG

Kaart Wapen
Bruchsal im Landkreis Karlsruhe.svg
Stadtwappen Bruchsal.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Baden-Württemberg.svg Baden-Württemberg
 Koördinate 49°08′N 8°36′O
 Oppervlakte:  
 - Totaal 93 vk km
 Hoogte bo seevlak 114 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2010) 43 224[1]
 - Bevolkingsdigtheid 465/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Cornelia Petzold-Schick
 Amptelike Webwerf www.bruchsal.de

Bruchsal is 'n stad in die deelstaat Baden-Württemberg, Duitsland. Die stad is 20 km noordelik van die stad Karlsruhe geleë. Teen 2011 was die inwonertal 43 224. Die naam Bruchsal het dieselfde etimologiese oorsprong as Brussel en is 'n samestellling van die Oudhoogduitse woorde broca (moeras) en sali (gebou).

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]