C++

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf C Plus Plus)
Spring na: navigasie, soek

C++ (uitgespreek "see plus plus") is 'n algemene doel programmeringstaal met hoëvlak en laevlak vermoëns. Dit is 'n statiese tipe, vrye-form, gewoonlik gekompileerde taal wat prosedure programmering, data abstraksie, objek-georiënteerde programmering, en generiese programmering . C++ word as 'n middel-vlak taal gesien. Dit beteken dat dit uit 'n konbinasie van hoë- en laevlak faktore bestaan.

Bjarne Stroustrup het C++ in 1979 by Bell Laboratoriums in New Jersey ontwikkel as 'n verwikkeling op sy voorafganer C en dit "C with Classes" gedoop. In 1983 is dit hervernoem na C++.