Caxito

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Caxito
Ligging van Caxito op 'n kaart (Angola)
Caxito
Caxito
Koördinate: 08°34′48″S 13°36′51″O
Land Vlag van Angola Angola
Provinsie Bengo
Bevolking (2010)
 - Stad 12 055

Caxito is die hoofstad van die Bengo-provinsie in Angola. Die stad lê in die noord-weste van die land het 'n bevolking van 12 055 in 2010 gehad[1].

Verwysings[wysig]