Citroën M35

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Silver Citroën M35
Citroën M35
Vervaardiger: Citroën
Produksie: 19691971
Bakwerkstyle: FF coupé
Motor: Comotor 995 cm3
enkelrotor
Voorgangers: Geen
opvolgers: Geen
Mededingers: Geen
Aantal vervaardig: 267

Die Citroën M35 was 'n koepee ontleen aan die Ami 8, en toegerus met 'n Wankelenjin en 'n hidropneumatiese veerstelsel. Die bakwerk is deur Heuliez vervaardig van 1969 tot 1971. Die enjin is verskaf deur 'n maatskappy wat in 1967 deur NSU en Citroën gevorm is genaamd Comotor.

Eksterne skakels[wysig]


Citroën

Tans in produksie

Berlingo | C1 | C2 | C3 | C4 | C5 | C6 | C8 | Elysée | Jumpy | Jumper | Xsara

Histories

Type A | Traction Avant | TUB | TUC | 2CV | Acadiane | Ami 6 | Ami 8 | Ami Super | Axel | AX | BX | CX | C15 | C25 | C35 | Dyane | DS | ID | Evasion | FAF | GS | GSA | H Van | LN | LNA | M35 | Méhari | Saxo | SM | Visa | XM | Xantia | ZX

Vragmotors

U23 | Belphegor

Prototipes en konsepmotors

G Van | Prototype C | Prototype Y | 2CV Pop | GS Camargue | C44 | Karin | Zabrus | Activa | C6 Lignage | C-Airplay

Citroën-webwerf

Wysig hierdie sjabloon