Constantine, Algerië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Constantine
قسنطينة
Brug in Constantine
Brug in Constantine
Ligging van Constantine op 'n kaart (Algerië)
Constantine
Constantine
Koördinate: 36°21′N 6°36′O
Land Vlag van Algerië Algerië
Provinsie Constantine
Bevolking (2008)
 - Stad 448 374

Constantine (Arabies: قسنطينة) is die hoofstad van die Constantine-provinsie, in noordoostelike Algerië. Die stad het 'n bevolking van sowat 448 374 en ongeveer 1 miljoen mense in die metropolitaanse gebied.