Deutsche Bank

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Deutsche Bank AG
Deutsche Bank logo without wordmark.svg

Deutsche Bank Headquarters.jpg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1870
Hoofkantoor Frankfurt am Main, Hesse, Duitsland
Sleutelpersone Anshu Jain en Jürgen Fitschen (hoof uitvoerende beampte)
Paul Achleitner (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Bankwese, finansiële dienste
Produkte Verbruiker-bankwese, korporatiewe bankwese, finansies en versekering, bankbelegging, verbandlenings, private bankwese, private ekwiteit, spaarwese, Sekuriteite, batebestuur, welvaartbestuur, kredietkaarte
Inkomste €31,91 miljard[1] (2013)
Bedryfsinkomste €1,457 miljard[1] (2013)
Netto inkomste €666 miljoen[1] (2013)
Werknemers 98 219[2] (2013)
Webwerf db.com


Deutsche Bank is een van die grootste banke ter wêreld, en die grootste in Duitsland. Die bank is in 1870 in Berlyn gestig. Hulle hoofkantoor is tans in Frankfurt am Main, Hesse, Duitsland geleë. Die bank het meer as 81 000 werknemers in 76 lande, en het 'n groot teenwoordigheid in Europa, Amerika, Asië en die opkomende markte. Deutsche Bank se Hoof Uitvoerende Direkteur is Josef Ackermann. Hulle is gelys op die Frankfurt- (FWB) en die New York-aandelebeurse (NYSE).

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) Deutsche Bank Financial Statements”. MSN Money. URL besoek op 17 April 2014.
  2. (en) Annual Review 2010”. Deutsche Bank. URL besoek op 17 April 2014.