Dubbelpunt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Dubbelpunt.

'n Dubbelpunt is 'n leesteken gevorm deur twee punte bo op mekaar te plaas.

Funksie as leesteken[wysig]

Die funksie van 'n dubbelpunt in 'n sin is om 'n opsomming of verdere toeligting te verskaf.

Tegniese notasie[wysig]

Om bybelverse aan te haal
Jy kan dit in 1 Korintiërs 13 : 5 vind.
In wiskunde en/of meetkunde dui dit deling aan
168 : 3 = 56
a : b = c : d
Tydnotasie
Dit word om 16:52 gedoen.