Eau Claire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Eau Claire
Eau Claire - Barstow street looking north 2005.jpg

Kaart Wapen
WIMap-doton-Eau Claire.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Flag of the United States.svg Verenigde State
 Deelstaat Flag of Wisconsin.svg Wisconsin
 County Eau Claire, Chippewa
 Koördinate 44°49′N 91°30′W
 Oppervlakte:  
 - Totaal 83,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 240 m
 Bevolking:  
 - Totaal (Stad en county 2010) 65 883
 - Bevolkingsdigtheid 786,2/vk km
 - Metropolitaanse gebied 161 151
 Tydsone CST (UTC -6)
Somertyd: CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentale klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 6 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -9,5 / 22 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 800 mm
 Burgemeester Mike Huggins
 Amptelike Webwerf eauclairewi.gov
Die Sarge Boyd Bandshell in Owen Park is gelys op die Nasionale Register van Historiese Plekke.

Eau Claire is 'n stad in Wisconsin, Verenigde State, aan die Chippewarivier. Dit is 'n universiteitstad en 'n belangrike mark vir landbouprodukte met 'n verskeidenheid nywerhede. Die stad het 65 883 inwoners (2010).