Eugenio Montejo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Eugenio Montejo, Fábula del Escriba (2006)

Eugenio Montejo (Caracas, 1938 - Valencia, 5 Junie, 2008) was 'n Venezolaanse skrywer, digter en diplomaat. Sy gedig, "La Tierra Giro para Acercarnos" ("Die Aarde draai om ons nader aan mekaar te bring") is in die rolprent 21 grams gebruik. Dit gee aanleiding tot 'n groeiende internasionale belangstelling in sy werk.

Poësie[wysig]

  • Elegos (1967)
  • Muerte y memoria (1972)
  • Algunas palabras (1977)
  • Terredad (1978)
  • Trópico absoluto (1982)
  • Alfabeto del mundo (1986)
  • Adiós al Siglo XX (1992)
  • Chamario (2003, para niños)
  • Fábula del Escriba (2006)

Essays[wysig]

  • La ventana oblicua (1974)
  • El taller blanco (1983)
  • El cuaderno de Blas Coll (1981)

Eksterne skakels[wysig]