Eweredigheid (wiskunde)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

In wiskunde is twee veranderlikes x en y direk eweredig wanneer as x verhoog, dan verhoog y.

Direkte eweredigheid[wysig]

In die formule

y = 3x

is y direk eweredig aan x of:

y \propto x

Indirekte eweredigheid[wysig]

Indien y indirek eweredig is aan x is, word dit soos volg geskryf:

y \propto \frac{1}{x}