Fahrenheit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Termometer met die temperatuur in Fahrenheit op die buiterand en in Celsius daarbinne.

Fahrenheit (meer presies, grade Fahrenheit) is 'n eenheid vir die meet van temperatuur. Grade Fahrenheit word afgekort as °F. Om grade Fahrenheit na Celsius om te skakel, gebruik formule: C = 5/9 x (F − 32).

Voorbeelde[wysig]

Op die Fahrenheit-skaal:

  • Water vries by 32°F.
  • Water kook by 212°F.
  • Kamertemperatuur is ongeveer 70 °F.
  • Die temperatuur van die menslike liggaam is gewoonlik 98,6 °F.
  • Absolute nul is –459,67 °F.

Sien ook[wysig]