Finding Beauty in Negative Spaces

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die album se voorblad.

Finding Beauty in Negative Spaces is die derde ateljee album van die Suid-Afrikaanse alternatiewe rock-groep Seether. Die album was vrygestel op 19 Oktober 2007 in Suid-Afrika en Switserland, terwyl dit wêreldwyd vrygelaat was op 23 Oktober 2007. Die album was verwerk deur Howard Benson.

Drie enkelsnitte, "Fake It", "Rise Above This", en "Breakdown" is tot dusver vrygestel vanaf die album.

Lys en lengte van snitte[wysig]

  1. "Like Suicide" - 4:14
  2. "Fake It" - 3:15
  3. "Breakdown" - 3:29
  4. "FMLYHM" - 3:28
  5. "Fallen" - 4:18
  6. "Rise Above This" - 3:23
  7. "No Jesus Christ" - 7:05
  8. "Six Gun Quota" - 3:23
  9. "Walk Away from the Sun" - 4:13
  10. "Eyes of the Devil" - 5:00
  11. "Don't Believe" - 4:35
  12. "Waste" - 4:22