First Canadian Place

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
First Canadian Place.

First Canadian Place (voorheen bekend as First Bank Building) is 'n 72-verdieping hoë wolkekrabber in Toronto, Kanada. Met 'n hoogte van 298 meter is dit tans die hoogste gebou in Kanada. Die gebou is in 1975 voltooi.