Fonograaf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
'n Fonograaf
Edison met sy fonograaf

Die Fonograaf is die voorloper van die grammofoon. Die fonograaf is op 19 Februarie 1878 deur Thomas Alva Edison geparenteerd. Die apparaat maak dit vir die eerste keer moontlik om geluide op te neem en weer te speel. Edison se fonograaf is na alle waarskynlikheid gebaseer op 'n fonautograaf wat in 1860 deur die Paryse uitvinder Édouard-Léon Scott de Martinville gebou is.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Fonograaf (kategorie)