Fuck

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Let wel: hierdie artikel handel oor die Amerikaanse indierockgroep; nie met die Kanadese elektroniese groep Holy Fuck te verwar nie.
Fuck
Oorsprong Oakland, Kalifornië
Genre(s) Indierock, lo-fi, geraaspop
Aktiewe jare 1993–hede
Uitgewer(s) Matador Records, Jagjaguwar
Lede Timothy Prudhomme
Geoff Soule
Kyle Statham
Theodore Ellison
Portal.svg Musiekportaal

Fuck is 'n Amerikaanse indierockgroep uit Oakland, Kalifornië wat in 1993 gevorm is. Die groep bestaan uit Timothy Prudhomme, Geoff Soule, Kyle Statham, en Theodore Ellison. Hulle het al onder verskeie etikette vrygestel, waaronder Matador Records en Homesleep Records (Italië).

Diskografie[wysig]

Albums[wysig]

  • Fuck (kaset) - Rhesus - 1994
  • Pretty...Slow (CD) - Rhesus - 1996
  • Baby Loves a Funny Bunny (CD) - Rhesus - 1996
  • Pardon My French (CD) - Matador - 1997
  • Conduct (CD) - Matador - 1998
  • Cupid's Cactus (CD) - Smells Like Records - 2001
  • Gold Bricks (CD) - Homesleep Records - 2001
  • Those Are Not My Bongos (CD) - Homesleep Records - 2003

Enkelspelers en EP's[wysig]

  • "MonkeyBeautyShotgun" (7") - Rhesus - 1994
  • "LikeyouButterflySomewheres" (7") - Rhesus - 1995
  • "Fish or Fry" (7") - Academy of Chess and Checkers - 1996
  • "TetherFuckmotel" (7") - Jagjaguwar - 1997
  • "Tocotronic" (7") - Rhesus - 1998
  • "Moxie" (7") - Rhesus - 1998
  • "Yuppie Flu" (7") - Rhesus - 1999
  • "BlindbeautyMadeup" (7") - Speakerphone Recordings - 1999
  • "Mumble and Peg" (7") - Vaccination Records - 1999
  • "Pee" (7") - Cool Beans Records - 2000
  • "Homesleep Singles Club #4" (CD) - Homesleep Records - 2003

Eksterne skakels[wysig]