Futsjou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Futsjou
福州
Hokchew.JPG
Ligging van Futsjou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Futsjou
Futsjou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 26°04′34″N 119°18′23″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Foekien
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Yuan Rongxiang
 - Burgemeester Su Zengtian
Oppervlak
 - Stad 12 177 km²  (4 702 vk m)
 - Water 4 634 km² (1 790 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 7 200 000
 - Stedelik 2 707 294
 - Metropolitaans 4 468 076
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 350000
Skakelkode(s) 591
Webwerf: fuzhou.gov.cn

Futsjou (Sjinees: 福州) is die hoofstad van die Sjinese provinsie Foekien met 'n bevolking van 7 200 000 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van Sjina aan die kus van die Oos-Sjinese See. Futsjou is 'n belangrike hawestad en is 'n susterstad van George, Suid-Afrika.