Göttingen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Göttingen
Goettingen Marktplatz Oct06.jpg

Kaart Wapen
Göttingen in Germany.png
Stadtwappen Goettingen.PNG
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Lower Saxony.svg Nedersakse
 Koördinate 51°32′N 9°56′O
 Stigting (eerste verwysing) 953
 Stadstatus 1230
 Oppervlakte:  
 - Totaal 116,89 vk km
 Hoogte bo seevlak 150 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 116 052[1]
 - Bevolkingsdigtheid 993/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Wolfgang Meyer (SPD)
 Amptelike Webwerf goettingen.de

Göttingen is 'n stad in die suide van die Duitse deelstaat Nedersakse met 'n bevolking van 116 052 in 2011. Göttingen het 'n lang tradisie as universiteitsstad en is die setel van talle akademiese en navorsingsinstellings.

Na Hannover, Brunswyk (Braunschweig), Osnabrück, Oldenburg en Wolfsburg is Göttingen die sesde grootste stad in Nedersakse. Die stad was tot in 1964 selfregerend en is daarna by die distrik Göttingen ingesluit. Dit fungeer as dié stad se administratiewe setel, maar geniet tegelykertyd nog alle voorregte van selfregerende stede.

Verwysings[wysig]